- This event has passed.
WERKSWINKEL: MICROGREENS, SPROUTS & EETBARE BLOMME
August 9, 2023 @ 10:00 am - 12:30 pm

Janine Honiball van La Vie Herbs bied wonderlike leersame werkswinkel aan.
Groei microgreens, sprouts & eetbare blomme in jou kombuis en tuin. Voorsien jouself en begin ‘n nuwe stokperdtjie.
- 9 Augustus – 10:00 – 12:30
- Venue: Urth Craft Studio
- R520 per persoon
- Alle benodigdhede ingesluit (Potte, saad, potgrond, etc)
- Koffie en toebroodtjie met microgreens na klas – ingesluit