
Nicholis Louw
Nicholis Louw is al twee dekades lank ’n fenominale krag op die Suid- Afrikaanse musiektoneel.
Met sy energieke Pop-Rock styl en treffers soos Rock daai Lyfie, Generaal en Maia Hee, het hy ’n blywende indruk gemaak.
Hy het al meer as 700,000 albums verkoop, verskeie musiektoekennings ingepalm en bly ’n gewilde naam op verhoog en radio. As lid van 4Werke
en ’n oorspronklike KRONE-kunstenaar het hy deel geword van die grootste produksies in die land – insluitend die reuse Loftus-vertoning in
2023.
Nicholis verras aanhangers steeds met vars musiek soos, “Ons sal jonk bly”, “Sandkasteel”, “Werfbobbejaan”, “OENTS OENTS OENTS” en sy
jongste snit, “Radio”.
Ons ook opgewonde om op 18 Julie die nuutste liedjie vry te stel. Volg hom gerus op sosiale media vir al die inligting en nuutste musiek.
Geniet iets te ete en drinke voor die konsert – lekker atmosfeer, lekker dans, lekker kos!