Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

COENIE & ROCCO – ’88

October 31, 2025 @ 8:00 pm - 10:00 pm

‘n Klavier het 88 note, maar selfs twéé klaviere op een verhoog is nie genoeg vir die vinnige vingers van hierdie twee Suid-Afrikaanse klavier-legendes nie.  Gehore het gevra, en Rocco de Villiers en Coenie de Villiers het geluister.  Dié twee Viljees span hulle formidable kragte vir die heel eerste keer in hierdie produksie saam.  Die repertoire strek vanaf boeremusiek tot by Bach, vanaf die blues tot by ballades.   Daar is ou treffers wat spog met vars vertolkings, nuwe komposisies wat spesifiek vir hierdie produksie geskryf is, en – wag daarvoor! – splinternuwe woordkuns uit die penne van albei kunstenaars.  Hulle style is uiteenlopend, maar hulle deel een groot liefde: Die klavier.  In die proses skep hierdie musikante ‘n sonderlinge, nuwe klank.  “En nee,” lag Coenie.  “Ontspan – ek dra nie kortbroek op die verhoog nie!”

Details

Organizer

Venue

Tickets

The numbers below include tickets for this event already in your cart. Clicking "Get Tickets" will allow you to edit any existing attendee information as well as change ticket quantities.
Tickets are no longer available