Kom geniet n heerlike oggend saam Anin en leer n vinnige “granny square” kombersie hekel…
Benodighede om saam te bring:
Sal graag die klas in n tweede klas wil laat oorloop waar ons leer hoe om aanmekaar te sit en rand te hekel…sal in die eerste klas bespreek word.
Ontspan, leer nuwe tegnieke en wees kreatief saam my.
Bespreking direk by Anin: 079 693 4844