- This event has passed.
Rocco Valentine’s Concert
February 15, 2025 @ 7:00 pm - 9:00 pm
R250,00 – R2450,00

Sluit by Rocco de Villiers aan vir Valentyns konsert by Urth in Bloemfontein.
Geniet Rocco de Villiers se liefde vir musiek maak, met treffers soos ‘Nooit te laat om lief te hê’, ‘Power of Love’ en ‘Ek vermis jou’, terwyl ons liefde en goeie tye saam vier. Kom vir die luister, die lag en die liefde.
‘n Onvergeetlike musiekervaring!
- Kos te koop voor die show begin
- Kontant kroeg beskikbaar – plaas bestelling voor die vertoning begin
- Geen kos of drank bediening tydens vertoning – kan wel vooraf bestellings self inneem
Navrae
- welcome@urth.co.za / 051 4511 913
