Nicholis Louw Live
Nicholis Louw Nicholis Louw is al twee dekades lank ’n fenominale krag op die Suid- Afrikaanse musiektoneel. Met sy energieke Pop-Rock styl en treffers soos Rock daai Lyfie, Generaal en Maia Hee, het hy ’n blywende indruk gemaak. Hy het al meer as 700,000 albums verkoop, verskeie musiektoekennings ingepalm en bly ’n gewilde naam op […]