FamilyFun Concerts: Jo Black
Urth Urth, Bloemfontein, Free State, South AfricaKry die familie bymekaar en kom kuier saam met Jo Black en sy band by die pragtige Urth. As die weer lekker is, kuier ons buite op die gras met die band op die Venue Stage. Lekker speelplek vir die kinders - "Jumping Pillow en Quad Train Rides beskikbaar" Lekker kos beskikbaar om te koop […]