Crochet Workshop – Granny Square
Kom geniet n heerlike oggend saam Anin en leer n vinnige "granny square" kombersie hekel... Benodighede om saam te bring: Wol van jou keuse, verkieslik drie na vier kleure. 4 bolletjies van elke kleur. Hekelpen, die grootte wat by jou wol pas. Sker Sal graag die klas in n tweede klas wil laat oorloop waar […]